[Music] Juan Boucher – My Hart Bloei Vir Jou Mp3 | Free Audio Download
Posted by badgeUmlablog 0
Facebook
Twitter
WhatsApp
Telegram
Pinterest
Email

Juan Boucher – My Hart Bloei Vir Jou

South African singer-songwriter and performer, Juan Boucher, introduces a song titled "My Hart Bloei Vir Jou".

The song "My Hart Bloei Vir Jou" is an amazing record that should be on your Playlist.

Moreover, "My Hart Bloei Vir Jou" is a track off the body of work Project, "Hier Waar Ek Nou Is".

Listen, Share and Download below.


Juan Boucher My Hart Bloei Vir Jou Lyrics:
My hart bloei vir jou
Na al die hartseer en verlange wat my arm maak
Ons het net mekaar op afspraak lief gehad
My hart bloei vir jou

Ek het tyd gevra
En ek wens ek kon jou glimlag soos jy rond dra
Jou drome saam jou droom en aan jou raak
Ek het jou lief gehad

Al wat ek wil hê is ‘n diep gesprek en ek dink aan ander wat net soos ek verloor
Soos die trane oor my wange rol het die troos van jou musiek by my gebly
Ek mis jou, mis jy my?

My hart bloei vir jou
My hart bloei vir jou
My hart bloei vir jou

En ek weet jy rus in vrede soos ek jou ken
Die hemel is tevrede om jou te wen
Want die pyn is te lank gelede

Rus jy in vrede?
En jy mag van als vergeet maar as ek vra
Om my diep in jou gedagtes rond te dra
En ek wens ek kon vir ‘n laaste keer jou vra

Want die lewe is net tydelik en ek dink aan als wat ons nog saam kon doen
En ek weet jy is by ‘n beter plek en die wêreld mis jou net soos ek jou mis
Ek mis jou, mis jy my?

My hart bloei vir jou
My hart bloei vir jou

Al wat ek wil hê is ‘n diep gesprek en ek dink aan ander wat net soos ek verloor
Soos die trane oor my wange rol het die troos van jou musiek by my gebly
Jy het ons verlaat vir ‘n mooier tyd sal jou lighuis se lig vir altyd skyn soos jy
Ek mis jou, mis jy my?
Ek mis jou, mis jy my?

My hart bloei vir jou
My hart bloei vir jou
Totsiens vir nou


DOWNLOAD My Hart Bloei Vir Jou by Juan Boucher MP3 [4.04 MB]


Do you wish to initiate a DMCA takedown report? Kindly send details to [email protected]

Do you want your song on UmLandi? Upload Your Song.


What do you think about this song?



Drop Your Comment

Be the first to comment on this post