[Music] Juan Boucher – Die Konings Van Helde Mp3 | Free Audio Download
Posted by badgeUmlablog 0
Facebook
Twitter
WhatsApp
Telegram
Pinterest
Email

Juan Boucher – Die Konings Van Helde

South African singer-songwriter and performer, Juan Boucher, introduces a song titled "Die Konings Van Helde".

The song "Die Konings Van Helde" is an amazing record that should be on your Playlist.

Listen and Download below.


Juan Boucher Die Konings Van Helde Lyrics:
Ek skree deur die donderweer
Maar niemand hoor niks nie
Want niemand is niks nie

Wie vier die seremonie so?
Ek val deur die kerse
Ek droom dit is verse
Dele van my lewe soos dit was

Jy spoel oor my bladsy uit
Skiet my met beskuit

Wie wag vir wonderwerke?
Het jy vergeet hoe sterk jy self is
Die held hier in jou hart lei my na die regte pad

Probeer jy sien maar dis net te donker
Jy volg die lig want jy weet daarsonder almal verdwaal verweit
Opsoek na die konings van helde in die regte pad

Dit dreun deur dekades uit
Die toring versamel
Die liefde verbrand

Die vuur sprei, die herders het verdwyn
As jy dink dit is tyd
Die helde is uit
Bewaak ons teen die stilstaan pad op kop

Die lig skyn uit die donker uit
Vir dié wat nog vrees
Die blind is genees

Wie wag vir wonderwerke?
Het jy vergeet hoe sterk jy self is
Die held hier in jou hart lei my na die regte pad

Probeer jy sien maar dis net te donker
Jy volg die lig want jy weet daarsonder almal verdwaal verweit
Opsoek na die konings van helde in die regte pad

Wie vier die seremonie so?


DOWNLOAD Die Konings Van Helde by Juan Boucher MP3 [3.72 MB]


Do you wish to initiate a DMCA takedown report? Kindly send details to [email protected]

Do you want your song on UmLandi? Upload Your Song.


What do you think about this song?



Drop Your Comment

Be the first to comment on this post